Leerblok Kussing – Handgemaak

Leerblok Kussing – Handgemaak

Square
R 550.00

📦 Slegs 2 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Leerblok Kussing – Handgemaak

Leerblok Kussing – Handgemaak

R 550.00

Beskrywing

Elke stuk word stadig gemaak — soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.

 

Hierdie leerblok-kussing is handgemaak van verskillende stukke egte leer wat sorgvuldig aanmekaar gestik is.

Die voorkant bestaan uit unieke leerblokke, terwyl die agterkant van sterk lap gemaak is met ’n ritsluiter.

 

Geen twee kussings is ooit presies dieselfde nie.

 

Produkbesonderhede:

• Voorkant: Egte leerblokke

• Agterkant: Duursame lap met rits

Groote:  45cm x 45cm

• Styl: Rustiek en tydloos

• Gebruik: Ideaal vir sitkamer, slaapkamer of stoep

 

Prys is R550.00 per kussing.

 

Elke ontwerp kan weer herhaal word, maar sal selde presies dieselfde wees.

 

Handgemaak met trots.

Storie & Leer.

Jy mag ook hiervan hou