Die Brilsakkie

Die Brilsakkie

R 190.00

📦 Slegs 2 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Die Brilsakkie

Die Brilsakkie

R 190.00

Beskrywing

Hou jou bril veilig en altyd byderhand met hierdie handgemaakte Storie & Leer brilsakkie.

Die sagte leer beskerm jou bril teen krapmerke, terwyl die praktiese knip dit moontlik maak om die sakkie maklik aan jou selfoonsak of handsak vas te heg. Só is jou bril altyd naby en maklik bereikbaar.

Elke sakkie word met sorg gemaak en dra die unieke Storie & Leer karakter – eenvoudig, prakties en stylvol.

Kenmerke:

  • Egte leer
  • Handgemaak
  • Praktiese knip om aan jou sak te heg
  • Beskerm jou bril teen krapmerke
  • Lig en maklik om saam te dra

 

Afmetings:

Hoogte: 18.5 cm

Breedte: 9 cm

Perfek vir jou leesbril of sonbril wanneer jy onderweg is.

Pas perfek by jou Storie & Leer selfoonsak.

Jy mag ook hiervan hou