Slaan oor na die resultate-lys
Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Kies jou eie skouerband)
R 700.00
Beskrywing
Die Jakkals Vibes Stel is saamgestel vir live shows, feeste en kuier-aande — wanneer jy lig wil beweeg, maar steeds jou noodsaaklikhede by jou wil hê.
Drie items. Een vibe. 🦊
Wat is ingesluit:
- ✨ Jakkals Vibes Selfoonsak
- ✨ Bypassende Brilsakkie
- 😎 Jakkals Vibes Partytjie Sonbril
Geen groot sakke. Geen gesukkel.
Afmetings:
Hoogte: ± 22 cm
Breedte: ± 15 cm
Diepte: ± 1,5 cm
Verstelbare Skouerband uitgesluit.
Kies jou eie gunsteling uit ons Skouerbande versameling.
👉 Klik hier om jou band te kies.
Die sakkie het sterk D-ringe sodat enige van ons bande maklik kan vasheg.
Hoekom jy hom gaan liefhê:
- Egte leer
- Dubbel ritssakke
- Liggewig en maklik om te dra
- Unieke Jakkals Vibes™ ontwerp
’n Klein sak met groot vibe. 🎸🪩🦊
Pootgemaak in ’n klein dorpie — stadig, sorgvuldig en elkeen uniek.