Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Sluit bypassende verstelbare Skouerband in)
Beskrywing
Die Jakkals Vibes Stel is spesifiek saamgestel vir live shows, feeste en kuier-aande — waar jy lig wil beweeg, maar steeds alles by jou wil hê.
Drie items. Een vibe.
Alles wat jy nodig het… in styl
Wat is ingesluit:
-
✨ Jakkals Vibes Selfoonsak
Vir jou selfoon, kaarte en kontant — veilig en naby -
✨ Bypassende Brilsakkie
Hou jou sonbril beskerm wanneer jy nie dra nie -
✨ Jakkals Vibes Partytjie Sonbril
Vir daardie ekstra styl wanneer die musiek begin speel
Geen groot sakke. Geen gesukkel.
Afmetings:
Hoogte: ± 22 cm
Breedte: ± 15 cm
Diepte: ± 1,5 cm
Breedte van verstelbare band: 2cm (leer)
Hoekom jy hom gaan liefhê:
- ✨Gemaak van top gehalte egte leer
- 🪩 Perfek vir live shows en uitgaan
- ✨ Hou jou selfoon, kaarte en kontant veilig
- ✨ Dubbel ritssakke vir beter organisasie
- ✨ Verstelbare, stylvolle skouerband
- ✨ Liggewig en gemaklik om die hele aand te dra
- 🦊 Unieke Jakkals Vibes ontwerp wat uitstaan
- ✨ Idiaal as geskenk of vir jouself😜
Die gevoel:
Hierdie is nie net ’n stel nie.
Dis daai een wat jy altyd saam met jou wil dra! Wanneer jy wil dans, lag en deel wees van die oomblik.
Net jy, die musiek… en alles wat jy nodig het, veilig by jou.
En natuurlik en die vibe.🪩🎸💃
’n Klein sak… met groot vibe!
Elke sak word stadig gemaak —
soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.
Beelde is met KI geskep vir illustrasie. Finale produkte kan effens verskil. Elke item is uniek en handgemaak.
Images are AI-generated for illustration. Final products may vary slightly. Each item is uniquely handmade.