Die Jakkals Vibes Rugsak (Texas Hazelnut Leer)
Beskrywing
Handgemaakte egte-leer rugsak
Ten volle gelisensieerde Jakkals Vibes™ ontwerp.
🐾 Egte leer
🐾 Handgemaak in Suid-Afrika
🐾 Kompakte grootte: 26 cm H × 20 cm B × 12 cm D
🐾 Verstelbare leerskouerbande
🐾 Stewige ritssluiting
🐾 Geen voering – leer alleen is genoeg!
🚚 GRATIS AFLEWERING
Beperkte voorraad beskikbaar.
Kompak. Prakties. Stylvol.
Die Jakkals Vibes Rugsak is gemaak vir elke dag – van inkopies en koffie saam met vriendinne tot markte, naweke en live shows.
Hoekom jy hom gaan liefhê:
• Hou jou noodsaaklikhede veilig en naby
• Verstelbare skouerbande vir gemaklike dra
• Liggewig en maklik om saam te dra
• Elke rugsak word individueel met die hand gemaak
• Unieke Jakkals Vibes™ ontwerp
Nie te groot nie. Nie te klein nie.
Net reg vir die goed wat jy regtig saam met jou wil hê.
Heeltemal leer, want leer alleen is genoeg!
Elke sak word stadig gemaak —
soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.