Die Geskenkmandjie – Handgemaakte Lap- en Leermandjie
Beskrywing
Elke stuk word stadig gemaak — soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.
Die Geskenkmandjie is ’n veelsydige, handgemaakte mandjie wat perfek is vir geskenke, berging of dekor.
Een van my beste verkopers.
Met sy sagte, neutrale lap en egte leerhandvatsels,
pas dit mooi in enige huis of kantoor.
Gebruik dit vir:
• Geskenkpakke
• Badkamer- of slaapkamer-berging
• Handwerk- of kantoorbenodigdhede
• Plante of dekor
Produkbesonderhede:
• Materiaal: Kwaliteit-lap en egte leer
• Handvatsels: Egte leer
• Ontwerp: Opvoubare, stewige vorm
• Handgemaak in Suid-Afrika
• Veeldoelig en herbruikbaar
• Meduim groote - ongeveer 20cm x 20cm x 20cm
Prys is per mandjie gelys
Elke ontwerp kan weer herhaal word, maar sal selde presies dieselfde wees.
Hiervan is daar altyd meer beskikbaar aangesien dit so gewild is, maar daar word ‘n groot verskeidenheid verskillende kleure en temas gebruik.
Storie & Leer.
Uit ’n klein dorpie se hart.