Slaan oor na die resultate-lys
Die Eenvoudrugsak
R 1,100.00
Beskrywing
Beskrywing
Die Eenvoudrugsak is ontwerp vir dae wat lig en prakties moet wees.
Hierdie leer rugsak met Nguni-aksent laat jou hande vry en beweeg maklik saam met jou — of jy nou deur ’n dorpsstraat stap of jou dag aanpak.
Elke sak word stadig gemaak — soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.
Besonderhede
-
Volnerf beesleer met Nguni-aksent
-
Hoogte: 26 cm
-
Breedte: 20 cm
-
Diepte: 12 cm
-
Verstelbare leer skouerbande
-
Boonste ritssluiting
-
Geen voering – suiwer leer binne
Hierdie ontwerp kan herhaal word, maar geen twee sakke is ooit presies dieselfde nie. Elke stuk dra sy eie karakter en natuurlike merke.