Die Eenvoudrugsak

Die Eenvoudrugsak

R 1,100.00
Slaan oor na die resultate-lys
Die Eenvoudrugsak

Die Eenvoudrugsak

R 1,100.00

Beskrywing

Beskrywing

Die Eenvoudrugsak is ontwerp vir dae wat lig en prakties moet wees.

Hierdie leer rugsak met Nguni-aksent laat jou hande vry en beweeg maklik saam met jou — of jy nou deur ’n dorpsstraat stap of jou dag aanpak.

Elke sak word stadig gemaak — soos dinge nog gemaak word in ’n klein dorpie.

Besonderhede

  • Volnerf beesleer met Nguni-aksent

  • Hoogte: 26 cm

  • Breedte: 20 cm

  • Diepte: 12 cm

  • Verstelbare leer skouerbande

  • Boonste ritssluiting

  • Geen voering – suiwer leer binne

Hierdie ontwerp kan herhaal word, maar geen twee sakke is ooit presies dieselfde nie. Elke stuk dra sy eie karakter en natuurlike merke.

Jy mag ook hiervan hou