Die Beaut

Die Beaut

R 780.00

📦 Slegs 1 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Die Beaut

Die Beaut

R 780.00

Beskrywing

A graad Leerhandsak

Hierdie pragtige A graad leerhandsak is die perfekte kombinasie van styl, eenvoud en praktiese gebruik. Die natuurlike leer gee aan elke handsak sy eie unieke karakter, terwyl die verstelbare skouerband gemaklike dra verseker.

Die ruim binnekant bied genoeg plek vir jou daaglikse noodsaaklikhede, sonder dat die handsak groot of lomp voel. Die pragtige hoë gehaalte leer en tydlose ontwerp maak dit ideaal vir beide alledaagse gebruik en spesiale geleenthede.

Kenmerke:

  • Gemaak van hoë gehalte leer
  • Geen voering, want leer alleen is genoeg
  • Verstelbare skouerband ingesluit
  • Ruim en praktiese ontwerp
  • Handgemaak met sorg
  • Tydlose styl wat by enige uitrusting pas

Afmetings:

  • Breedte: 26 cm
  • Hoogte: 17 cm
  • Diepte: 9,5 cm

Elke handsak word individueel handgemaak, wat beteken dat geen twee presies dieselfde is nie.

Storie & Leer – Kleindorpie Handgemaak 🤎

Jy mag ook hiervan hou