Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

R 400.00

📦 Slegs 5 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

R 400.00

Beskrywing

Belangrik:

Hierdie selfoonsakkie word sonder ‘n skouerband verkoop sodat jy jou eie styl kan kies.

Kies jou gunsteling band uit ons Skouerbande versameling en skep jou eie unieke kombinasie.

Kies jou gunsteling uit ons Skouerbande versameling.

👉 Klik hier om jou band te kies.

👉 Klik hier om jou bypassende brilsakkie te kies. 

Die sakkie het sterk D-ringe sodat enige van ons bande maklik kan vasheg.

Klein in grootte. Groot in karakter.

Elke dag se noodsaaklikhede, netjies en naby aan jou hart.

Die Selfoonsak is lig, prakties en met sorg handgemaak — perfek vir jou selfoon, kaarte en ’n paar klein items wanneer jy vinnig uitgaan.

Ideaal vir vinnige uitstappies, markdae of wanneer jy net die nodigste saam wil dra.

✨ Besonderhede

Afmetings:

Hoogte: ± 22 cm

Breedte: ± 15 cm

Diepte: ± 1,5 cm

Materiaal:

• Duursame leer

• Twee ritssluiters 

• Metaal hardeware

Prakties genoeg vir elke dag. Mooi genoeg om raakgesien te word! 

✨ Handgemaak met liefde

Soos alles by Storie & Leer, word elke stuk stadig en met aandag gemaak — want elke skepping vertel ’n storie.

Jy mag ook hiervan hou