Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Met Skouerband)

Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Met Skouerband)

R 900.00

📦 Slegs 2 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Met Skouerband)

Die Jakkals Vibes Selfoonsak Combo (Met Skouerband)

R 900.00

Beskrywing

Die Jakkals Vibes Stel is saamgestel vir live shows, feeste en kuier-aande — wanneer jy lig wil beweeg, maar steeds jou noodsaaklikhede by jou wil hê.

Drie items. Een vibe. 🦊

Wat is ingesluit:

  • ✨ Jakkals Vibes Selfoonsak
  • ✨ Bypassende Brilsakkie
  • 😎 Jakkals Vibes Partytjie Sonbril

Geen groot sakke. Geen gesukkel.

Afmetings:
Hoogte: ± 22 cm
Breedte: ± 15 cm
Diepte: ± 1,5 cm
Verstelbare leerband: 2 cm breed

Hoekom jy hom gaan liefhê:

  • Egte leer
  • Dubbel ritssakke
  • Verstelbare leerskouerband
  • Liggewig en maklik om te dra
  • Unieke Jakkals Vibes™ ontwerp

’n Klein sak met groot vibe. 🎸🪩🦊

Pootgemaak in ’n klein dorpie — stadig, sorgvuldig en elkeen uniek.

Jy mag ook hiervan hou