Die Donkersjokolade Rugsak

Die Donkersjokolade Rugsak

R 890.00

📦 Slegs 1 beskikbaar

Slaan oor na die resultate-lys
Die Donkersjokolade Rugsak

Die Donkersjokolade Rugsak

R 890.00

Beskrywing

Donker Sjokolade Leer Mini-Rugsak

Die rugsak is gemaak van lieflike sagte donker sjokolade kleur leer wat almal se oog sal vang! 

Hierdie Rugsak is ’n eenmalige ontwerp – daar is net een beskikbaar.

Kenmerke:

• Handgemaak in Suid-Afrika
• Verstelbare skouerbande
• Ruim hoofkompartement met ritssluiting
• Geen voering – die natuurlike leerafwerking aan die binnekant beklemtoon die egtheid van die produk

Afmetings:

• Hoogte: 26 cm
• Breedte: 20 cm
• Diepte: 12 cm

Hierdie rugsakkie is ideaal vir daaglikse gebruik wanneer jy net die noodsaaklikhede wil saamneem – stylvol, prakties en uniek.

Slegs een beskikbaar.

👜 Besoek ons winkel: www.storieenleer.co.za

Jy mag ook hiervan hou